Inligtingsvenster vir "Drag and Drop"

Hoe skakel mens die Inligtingsvenster vir "Drag and Drop" aan?
Waar is die instelling om die Inligtingsvenster vir "Drag and Drop" te aan te skakel?
Is daar 'n manier om die besprekingsinligting in te voer sonder om die bespreking oop te maak wanneer 'n bespreking op die besprekingsbladsy geskep word?
Eerstens moet jy seker maak dat "Drag and Drop" geaktiveer is.
Go to instellings/gebruikerskoppelvlak

Maak seker dat die volgende merkblokkie gemerk is.


Dan net onder die merkblokkie gaan die merkblokkie verskyn vir "Drag and Drop"

Merk dit om dit aan te skakel.

Nadat dit aangeskakel is, gaan na bespreking

"Drag and Drop" 'n nuwe bespreking en druk die "Nuwe Bespreking"-knoppie.


Dan sal die inligtingsvenster verskyn.


Hier kan jy die bespreking se inligting invoeg sonder om self in die bespreking in te gaan.

Na al die inligting ingevoer is kan jy die "Bevestig"-knoppie druk en die bespreking is geskep.